JOIN OUR MAILING LIST
NUUS!

Saturday 23 February - Rugby, Hockey and Netball at WONNIES! 

Saterdag 23 Februarie - Rugby, Hokkie en Netbal by WONNIES!

 



  • 94,5 % Slaagsyfer - 2de beste in Carletonville, Beste Afrikaans-Engelsmediumskool in Carletonville!  Onder Top 20 in Gauteng-Wes!
  • 12 vakke met 100% slaagsyfer!
  • Beste toerisme gemiddelde vir twee jaar in 'n ry in Merafong en derde in Gauteng in 2016!
  • Twee jaar in 'n ry 100% slaagsyfer vir Wiskunde en Wiskundige Geletterdheid!
  •  
  • Ons sien uit na die 2018 Halfjaar eksamen!
     
Terug Terug na bo