JOIN OUR MAILING LIST


We are proud of our soccer teams!  Our juniors are outright winners and beat Carleton Jones High School in the final.  Our senior team shares this honour with Carleton Jones with a draw.  Congratulations boys!  You achieved what we expected of you!

Ons is uiters trots op ons sokkerspanne!  Ons juniors het as algehele wenners uit die stryd getree teen Carleton Jones High School in die finaal.  Ons senior span het die eer gedeel met Carleton Jones in 'n gelykop uitslag.  Geluk seuns!  Julle het bereik wat ons van julle verwag het!

Terug Terug na bo